Simptome identifikasie

 


Algemene simptome van depressie is:

* Gevoel van hopeloosheid

* Voel meeste van die tyd hartseer

* Angstigheid

* Konsentrasie- en geheueprobleme

* Vind dit moeilik om besluite te neem

* Geen belangstelling in dinge wat jy voorheen geniet het soos bv. stokperdjies.

* Min slaap of slaap te veel

* Verloor gewig want jy eet te min.

* Tel gewig op want jy eet te veel.

* Nie soveel energie soos gewoonlik, jy is die heeltyd moeg.

* Dink aan die dood of selfmoord

*  Selfmoordpogings

* Rusteloos

* Prikkelbaar of woede

* Konsentrasieprobleme

* Geheueprobleme

* Sukkel met besluitneming

* Negatiewe gedagtes


Comments

Popular posts from this blog

Ouerbegeleiding

Oorsake