Oorsake
As jy uit 'n gesin kom wat moontlik depressie gehad het, kan dit soms beteken dat kans groot is dat jy ook aan depressie gaan ly. Dat depressie kan veroorsaak word deur breinchemikalieë wanbalas, word ook geglo. In families loop sekere depressietipes voor, wat daarop dui dat 'n biologiese kwesbaarhied geërf kan word. Dit is blykbaar die geval by bipolêre versteuring. In gesinne waar lede van elke generasie bipolêre versteuring ontwikke, bewys studies dat daar bevind is dat diegene wat die siekte bevat 'n samestelling wat geneties is het, wat anders is die diegene wat die siekte nie het nie.
* Eksterne gebeurtenisse
'n Verhouding wat beëidig, 'n gebeurtenis wat traumaties is, eensaamheid, afdanking, regsprobleme, finansiële probleme en hartseer kan tot depressie lei.
* Mediese siektes wat insluit: beroertes, TB, MIV en VIGS, COVID-19 asook ander gesondheidprobleme.
Deur sekere medikasie te gebruik, soos medikasie om hoë bloeddruk te behandel, geboortebeperkingspille asook steroïede kan 'n oorsaak vir depressie wees.
Comments
Post a Comment