Definisies


Wat is depressie?

Depressie klassifiseer as 'n siekte wat nie net jou denke en jou gmoedstoestand aantas, maar ook jou hele liggaam. Dit is die geestelike en emosionele versteuring waar mense gevoelens van hartseer, diepe pyn en skuldgevoelens ervaar. Hoe 'n person eet en slaap word beïnvloed deur depressie. Dit beïnvloed ook hoe jy voel oor jouself en hoe jy oor dinge dink. Depressie is nie Soos 'n blou bui wat verbygaan nie. Dit is ook Nie 'n teken dat jy swak is nie. Depressie is nie 'n toestand wat gewillig is of Kan weggewens word nie. Menses wat depressie het nie net bloot "hulself regruk" en dan beter word nie. Depressiesimptome kan sonder behandeling vir week, maande of selfs jare lank duur. 


Comments

Popular posts from this blog

Ouerbegeleiding

Oorsake